Property Details

Die DORP VAN DIE JAAR nooi jou om saam met hulle te deel in die viering van hulle titel deur 'n trotse huiseienaar te kan wees.

Ja, Kareedouw, wat slegs 65km vanaf Jeffreysbaai en 130km vanaf Port Elizabeth gelee is, is die plattelandse dorp wat bekroon is met hierdie eretitel.

Hierdie eiendom is netjies, ruim en staan gereed vir die nuwe eienaars om die eiendom te bewoon,

Die eiendom is gelee op 'n groot erf van 1152m2 wat gerieflik is vir kinders om te kan baljaar.

Die gerieflike soliede huis bestaan uit 2 Leefareas, 4 Slaapkamers, 2 Badkamers en n heerlike kombuis met baie ingeboude kaste en werksoppervlakke,

Die motorhuis is 'n tamaai grootte waar pappa heerlik kan werskaf.

Voorsiening is gemaak vir ingeval Eskom ons teleurstel.

In plaas van om verder oor hierdie eiendom te wonder of te droom, gee my gerus 'n luitjie en kom kyk gerus self.

Property Features

  • Property Type House
  • Beds 4
  • Bath 2
  • Garages 2
  • Building Size 220m²
  • Stand Size 1,152m²
  • Living Area 2

Associated Costs

  • Rates & Taxes ± 1200

Location

Enquiry

Interested in property 2025892? Please fill in your details below, and we will contact you as soon as possible.

By clicking on submit, you agree to our privacy policy

Property Alerts

Receive email alerts for properties matching your criteria.

Subscribe